Club Anthem

The Club Anthem is in Afrikaans:

DIE OU PLAASHUIS

Die ou plaashuis staan so eensaam
Na die aand se lekker reën
En op die hotelstoep
Staan oom Dawid en oom Skippie
Daar is net hier en daar 'n straatlig wat brand
'n Donkie wat skerts en 'n hond wat tjank
O dis lekker om weer op LOSKOP VALLEI te wees.

Koor:
Daar is net een hotel, 'n bottelstoor
'n Plaaskakhuis en 'n poskantoor
O dis lekker om weer op LOSKOP VALLEI te wees.

Die klubhuis staan verlate
Na die aand se lekker spel
En by die toonbank, staan oom Dawid en oom Skippie
Daar is net hier en daar 'n glas in die hand
'n bier wat klap en 'n span wat kak
O dis lekker om weer op LOSKOP VALLEI te wees.

Koor:
Daar is net een hotel, 'n bottelstoor
'n Plaaskakhuis en 'n poskantoor
O dis lekker om weer op LOSKOP VALLEI te wees


_DSC4685.jpg rugby-2-4050927.jpg stockxpertcom_id17543001_jpg_2556a6757c41e2d3cb8fff7a49f793ac.jpg c001.jpg stockxpertcom_id32236_jpg_45bc2b23add03bce8d7e9bc667d600a8.jpg _DSC4706.jpg _DSC4610.jpg _DSC4615.jpg stockxpertcom_id13869731_jpg_b431ad3a356a8a8540ed40ac775bf5c6.jpg c002.jpg England-v-Argentina-Rugby-007.jpg stockxpertcom_id927061_jpg_86fb8487e7789aba60de573db1fff2a2.jpg _DSC4577.jpg _DSC4684.jpg